By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Krügerbräu

Krügerbräu het tans ‘n reeks van 6 van hulle eie kraft biere, wat verkoop word in aluminium blikkies. Al die biere word gebrou in hul moderne brouery met slegs water, mout, hops en gis, volgens die Duitse “Reinheidsgebot”.

Krügerbräu se unieke resepte is hul eie. Kyk uit vir die “Cheetah”, die “Irish Mule”, die “Lazy Boy”, die “Sunset”, ook die “Skinny Blonde” en die “Lemon Radler”.

Hulle biere kan ook aanlyn gekoop word op die webwerf met aflewering by jou deur, binne 5 dae. “Like” hulle op Facebook of volg hulle op Twitter om op datum te bly van al die feeste wat hulle bywoon en kompetisies wat hulle hou.
Kontaknommer:016 1000 504
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site