By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Labour Direct

Labour Direct het begin in Pretoria, maar tans het hulle ‘n nasionale voetspoor. Hulle bied koste-effektiewe oplossings aan besighede vir komplekse industriële- en arbeidsregtelike probleme. 

Die dienste wat hulle lewer sluit in: Dienskontrakte, arbeidswetlike konsultasies, vakbond onderhandelings, dissiplinêre verhore, gesondheids-ondersoeke, afleggings weens operasionele behoeftes en hulp by die CCMA en ander bedingingsrade.

Labour Direct – Die werkgewer se vennoot in effektiewe werksmagbestuur.
Kontaknommer:012 460 5617
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site