By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Lead Laundry and Catering

Lead Laundry and Catering is 'n verskaffer en verspreider van topklas wêreldbekende toerusting vir die professionele wasgoed- en spysenier- voorsieningsbedryf. 

Met kantore in 7 stede regoor Suider-Afrika, bied hulle professionele advies met vooraanstaande droogskoonmaak- en spysenier deskundiges. 

Lead Laundry and Catering bied die hoogste vlak van diens met in-huis CAD-ontwerp- en uitlegdienste sowel as ervare, goed toegeruste, kundige en toegewyde tegniese spanne regoor suidelike Sahara-Afrika.

Gerugsteun deur wêreld-leidende verskaffers, bereik Lead Laundry and Catering se dienste 'n perfekte balans tussen tegnologie, beter produkte, eenvoudige prosesse en volhoubaarheid.
Kontaknommer:011 55 33 700
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site