By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Lenvalco Readymix (Pty) Ltd

Lenvalco Readymix (Pty) Ltd op Hermanus vervaardig en voorsien beton in die Overberg-streek.

Lenvalco Readymix gebruik sewe mengtrokke en ‘n betonpomp vir beton- vervaardiging en aflewering aan die siviele-ingenieurs- en  konstruksie-  bedrywe.

‘n Span ervare werknemers lewer die beton af nadat elke vrag deur Lenvalco Readymix se gehaltebeheer-afdeling en seniorbestuur gekontroleer word. 

Met hulle toegewyde span en streng standaardisering, waarborg Lenvalco Readymix puik diens, topgehalte produkte en betroubare aflewering-skedules. 

Lenvalco Readymix is jou vriend in konstruksie wat jou die beste diens en produkte teen bekostigbare pryse bied.
Kontaknommer:028 313 0875
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site