By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Let’s Meat

Let’s Meat maak die heerlikste vleisprodukte. Wat klein begin het in Vryburg in 2009, het vanweë die smaak, unieke resepte en interessante snitte, nou landwyd uitgebrei.

Alle bees, vark, lam, hoender en wildsvleis wat Let’s Meat bewerk, is van die hoogste gehalte – en boonop gesny en ontwerp volgens kliëntebehoeftes.

Met kundigheid en vernuf wat deurlopend toegepas word, gekoppel aan hulle kwaliteit en diens – bly hulle op die voorpunt in die uitdagende vleismark. 

Buiten vleis het hulle nou ook ‘n nuwe tuisgebroude bier begin brou, want goeie bier en smaaklike vleis is groot maats.
Let’s Meat – interessante snitte met heerlike smaak.
Kontaknommer:012 803 0706
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site