By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Liquid Telecom

Liquid Telecom is die voorste data-, stem- en IP-verskaffer in oostelike, sentrale en suidelike Afrika. Die maatskappy verskaf optiese-vesel satelliet- en internasionale draerdienste aan Afrika se grootste mobiele netwerkoperateurs, Internet-diensverskaffers en ondernemings van alle groottes.

Danksy voortdurende strukturele en funksionele verbeteringe en innovasies van Liquid Telecom se wêreldklas Telekommunikasie Diensverskaffer-netwerk, kry hulle kliënte die voordele van mededingende vooruitgang en waardevermeerdering.

Liquid Telecom  het Afrika se grootste onafhanklike grenslose veselnetwerk gebou. Hulle bied 'n bekroonde satellietnetwerk, wat in staat is om enige onderneming te alle tye in verbinding te hou, te beskerm en mededingend te hou.

Liquid Telecom – nuwe produkontwikkeling, vinniger diensverskaffing en hoë netwerkstabiliteit.
Kontaknommer:080 111 636
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site