By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Lowveld Mall

Lowveld Mall in Hazyview is die grootste winkelsentrum in die Laeveldstreek en funksioneer as ’n streeksvervoer samekomspunt en kuierplek. Dit was voorheen bekend as Blue Haze Mall. Die eerste fase is in 1995 voltooi en na 8 fases, 23 jaar en 'n allesomvattende opknapping in 2017, is dit nou bekend as Lowveld Mall. 

Dit is 'n Super streek-sentrum met 6 kruidenierswinkels, al die mode-winkels wat jy aan kan dink asook ’n pragtige restaurant-area waar jy kan ontspan. 

Met al die groot winkels wat jy van hou en baie kleiner winkeltjies wat jy nog moet ontdek, het Lowveld Mall letterlik alles. 

Lowveld Mall – maak hom deel van jou volgende ekspedisie na die Laeveld! 

Kontaknommer:013 737 7814
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site