By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Luciano Benade van Efficient Wealth

Die “Efficient” in die naam “Efficient Wealth”, is meer as net ’n woord - nie net 'n naam nie, maar eerder 'n ervaring. ’n Welvaartbestuurs-ervaring. 

Luciano Benade het in 2004 sy praktyk begin, waarna hy in 2011 sy huidige vennootskap met Efficient Wealth begin het.

Luciano is 'n dinamiese, spesialis welvaart- bestuurder CFP met kliëntediens as kern van sy praktyk. Hy het passie, en ontwikkel strategieë met 'n holistiese welvaartbestuur benadering om sy kliënte by te staan om hulle verlangde finansiële doelwitte te bereik, ten opsigte van belegging sowel as boedelbeplanning.

Luciano Benade het ook die afgelope ses agtereenvolgende jare die gesogte, “Efficient group advisor of the year” toekenning ontvang - beslis die persoon om te kontak vir jou welvaart en risikobestuur- behoeftes.
Kontaknommer:012 567 1426
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site