By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Manie Maritz Rekenmeesters

Manie Maritz Rekenmeesters, ook bekend as MMR, doen sedert 2000 al rekenkundige- en belastingdienste, sentraal hier in Brits. 

Hulle is ook gesertifiseerde ‘Pastel Accounting’ installeerders en Manie is ’n geregistreerde rekenmeester in Suid-Afrika en Namibië.

MMR lewer werklik ’n eenstopdiens vir individue en maatskappye. Goeie kliëntediens is vir hulle van uiterste belang. Hulle is professioneel en streef daarna om altyd hulle beste te lewer.

Manie Maritz Rekenmeesters – kundigheid, kennis en integriteit – vir al jou rekenkundige- en belastingdienste. 
Kontaknommer:012 252 0019
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site