By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mascor Salt Rock

Die Mascor Salt Rock agentskap strek wyd. Hulle is agente vir John Deere Landbou en Golf & Turf implimente vir KZN en gebiede van Mpumalanga Provinsie. Hulle spesialiseer in die verskaffing en instandhouding van toerusting en het boonop drie motorkonsessies (Toyota, General Motors en Volkswagen) en 'n groep Caltex, Total, BP en Sasol diensstasies.

Mascor se toewyding aan hulle produkreeks, sorg dat kliënte uitstaande gehaltediens kan verwag in beide verkope en naverkopediens van die produkte. Die Mascor slagspreuk is juis "Dienslewering wat volhard".

Mascor – of dit John Deere implimente, motors of brandstof is – jy sal gelukkig en tevrede wees met hulle volronde diens.
Kontaknommer:0860 MASCOR
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site