By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Maverick Industrial Cleaning Solutions

Maverick Industrial Cleaning Solutions, gebaseer in Park Rynie, versprei van die wêreld se voorste handelsmerke van industriële skoonmaaktoerusting, onderdele, chemikalieë, verbruiksgoedere, petrol, diesel en elektriese motors, kragopwekkers en waterpompe in die KZN-streek. Hulle doen verkope, dienste en verhuring.

Behalwe werklike kostebesparings kan kliënte absolute betroubaarheid, gehalte en na-verkope diens verwag. 

Die verskeidenheid toerusting is verbysterend en die vriendelike personeel het almal die nodige ervaring om jou hulp en leiding te gee.

Alle toerusting by Maverick word nagegaan voordat dit afgelewer word. Herstelde en gediensde toerusting word ook weereens op die kliënt se perseel nagegaan. Indien beskikbaar, bied hulle huuropsies aan om jou stilstaantyd te verminder.

Maverick Industrial Cleaning Solutions - 'n oplossing vir alle skoonmaakbehoeftes in alle marksegmente. Hulle is ook besig uit te brei met  'n nuwe reeks vloersorgtoerusting.
Kontaknommer:0861 333 407
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site