By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Maverick Trading Group

Die ‘Maverick Trading Group’ bestaan uit ‘The Ceiling & Cornice Shop’, ‘Madsteel Worx’, ‘Maverick Roofing’ en ‘Maverick Cleaning Solutions’.

Hulle verskaf konstruksiemateriaal, versterkte staal, plate, vestigings, isoleringsbord, verf, plafonmateriaal en kroonlyste. 

Verder vervaardig en bou hulle staalstrukture en doen bouprojekte van ontwikkeling tot voltooiing. 

Hulle konstruksie-afdeling is boonop ook vir asbesverwydering gesertifiseer. 

Die Maverick Trading Group is bekend vir goeie diens en uitstekende pryse vir al hulle gespesialiseerde dienste in die KZN Area.

Maverick Trading Group lewer sedert 2004 uitsonderlike diens aan die boubedryf en ander marksegmente - een handelsmerk met kohesie.
Kontaknommer:0861 333 407
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site