By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mega Isanda Services

Mega Isanda Services in Middelburg, is ‘n familiebesigheid wat al vir omtrent 32 jaar bestaan. Die gebou was ‘n ou stasiehuis en is met die jare opgebou na wat dit vandag is. Hulle kantore is ’n geskiedkundige landmerk. 

By Mega Isanda Services  kry jy die absolute beste gehalte en kwaliteit van werk. Dit word alles gekoppel met uitmuntende diens en billike pryse. Met hulle jare se ondervinding en kennis is hulle die primêre markleiers en toonaangewers van die omgewing.
Adres:Jeppestraat 69, Middelburg, MP
Kontaknommer:013 243 5300/1/2
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site