By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Meps Pipes / Plasticman

Meps Pipes - Plasticman het in 1979 begin uit ’n dubbel-motorhuis hier in Witriver. Vandag is hulle spesialis-vervaardigers en verspreiders van die hoogste gehalte HDPE en LDPE pype, asook toebehore en passtukke, mikrobesproeiings-penne, sproeiers en landboukratte.

Meps Pipes is 'n eenstopwinkel vir al jou besproeiing en verwante behoeftes. Hulle bied uitstekende gehalte, diens en pryse, gerugsteun deur besigheidsintegriteit wat sedert 1979 opgebou is.

Meps Pipes / Plasticman – Jou vennote vir besproeiing en plastiekprodukte.
Kontaknommer:013 751 2945

Meps

Meps in Montana, Pretoria, is een van die grootste vervaardigers van elektriese heinings en verwante produkte in Afrika. MEPS bestaan reeds 40 jaar en is ‘n huishoudelike naam in die elektriese omheiningsbedryf. 

Die maatskappy is  welbekend in die wildplaas-lewendehawe- en sekuriteits-industrie, as spesialis vervaardigers en verspreiders van nie- dodelike energiebronne, elektriese sekuriteit-, wild- en dierbeheerheinings en bybehore. 

MEPS-vervaardigde energiebronne voldoen aan die wetsvereistes van die Departement van Arbeid; hulle sekuriteitstelsels en landbou-eenhede word deur die Nasionale Reguleerder vir Verpligte Spesifikasies goedgekeur. 
Kontaknommer:012 548 4420
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site