By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Minelab Suid-Afrika

Minelab Suid-Afrika is die Suider-Afrikaanse verspreiders van die wêreldbekende metaaldetektor-tegnologie van Minelab Australia. Minelab se detektors sluit in:

'n Reeks wat geskik is vir die beginner en stokperdjie entoesias om muntstukke, juweliersware en ander oudhede op te spoor. Dan Detektors met uitstekende prestasie en gevorderde eienskappe vir die meer ernstige skattejagters wat optimale diepte en diskriminasie tussen rommel en waardevolle teikens soek.

Gouddetektors is vir die ernstige Goudprospekteerder, met tegnologie vir die moeilikste toestande in die ergste gemineraliseerde grondgebied om daai ontwykende goue klonte te vind...

Deur hulle toewyding tot navorsing en ontwikkeling en innoverende ontwerp, is Minelab die wêreldwye vervaardiger van draagbare metaaldetektors. 

Ook vir opsporing van Landmyne, Onontplofte Ordonnansie en geimproviseerde Plofbare Toestelle tydens Humanitêre Ontmyningoperasies en Militêre gebruik. 

MINELAB, die wêreld se beste metaaldetektor tegnologieë.
Kontaknommer:012 543 0198
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site