By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mobile Home Supply

Mobile Home Supply in Aureus, Randfontein, is markleiers in die vervaardiging van mobiele en modulêre strukture. Hulle voorsien ‘n breë spektrum voorafvervaardigde, mobiele en karavaan-eenhede, houers en houer-omskakelings, parkeerhuise en geboue.

Mobile Home Supply ontwerp, bou en rig alle tipes opvoedkundige fasiliteite op, sowel as ‘n verskeidenheid wooneenhede wat wissel van woonstelle tot villas. 

As ‘n eenstop produk- en diensverskaffer, kan hulle alle aspekte van vervoer, aflewering, nutsdienste, opknapping, kragopwekking, son-energie opsies, en meer, vir kliënte behartig. 

Mobile Home Supply staan bekend vir langlewende eenhede van gehalte wat volgens kliëntebehoeftes voorsien word. Pasmaak eenhede word volgens kliëntspesifikasies opgerig. 

Hulle beskik oor konsultante wat toesien dat kliënte puik diens en sorg ontvang. 
Bestuur is by elke projek betrokke en Mobile Home Supply beskik oor ‘n doeltreffende naverkoopdiens.
Adres:Randfontein
Kontaknommer:011 412 1330
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site