By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Moloto-Weiss Prokureurs

Moloto-Weiss Prokureurs in Rustenburg is ’n boetiekfirma, wat sedert 1999 spesialiseer in persoonlike beseringseise. 

Dit sluit 'n wye spektrum van eise in, soos eise teen die padongelukkefonds en eise voortspruitend uit mediese nalatigheid. 

Met hulle 20 jaar ervaring op dié spesialisgebied, staan hulle reg om jou te help. 

Hulle is ook spesialiste op die gebied van eiendomstransaksies en bestorwe boedels.

Moloto-Weiss se spesialisasie en toewyding aan elke afsonderlike geval is uit die boonste rakke en hulle sal hulle toespits daarop om sake so spoedig moontlik af te handel.

Moloto-Weiss Prokureurs – Integriteit, kennis en toewyding tot die kliënt se voordeel.
Kontaknommer:014 592 9315/6
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site