By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Mosselbaai Begrafnisdienste

Mosselbaai Begrafnisdienste in die Mosselbaai middedorp, se hoofkantoor maak deel uit van die historiese sandsteengeboue.

In 1994 het Yolanda Dunkerley die besigheid uitgebrei vanaf Riversdal na Mosselbaai. Met haar geloof, kennis en vasberadenheid, het sy dit laat groei tot die suksesvolle onderneming wat dit vandag is. 

Mosselbaai Begrafnisdienste bied bekostigbare begrafnispolisse gekoppel aan waardige, deernisvolle begrafnis- of verassingsdiente; gereël en uitgevoer,  met moderne toerusting en voertuie, deur hoogs opgeleide personeel. Ons strewe om almal in ons gemeenskap, met deeglikheid en waardigheid te behandel en te bedien.

Mosselbaai Begrafnisdienste - 22 jaar se ondervinding om advies en diens aan jou te bied.
Adres:Mosselbaai
Kontaknommer:044 690 3314
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site