By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

MultiOne SA

MultiOne SA is sedert 2014 die eksklusiewe verspreider van die reeks MultiOne masjiene en hegstukke in Suider-Arika. 

MultiOne is ’n Italiaans-vervaardigde geartikuleerde laaigraaf, met 170 verskillende hegstukke wat in sekondes verander kan word en die masjien ideaal toerus vir landbou-, konstruksie-, mynwese-, landskap- of instandhoudingswerk.

Die MultiOne reeks het belangrike voordele.  Dis uiters koste-effektief met die aankoop. Die verskeidenheid hegstukke maak hom baie veeldoelig. Verder is die instandhouding en gebruikskoste ‘n fraksie van sy mededingers s’n.

Buiten al die voordele is jy ook verseker van professionele bystand en volledige na-verkope diens by MultiOne. Onderdele is nooit ‘n probleem nie, aangesien jy direk met die verspreider werk.

MultiOne - Topklas bekostigbare Europese Ingenieurswese.
Kontaknommer:0860 685 846
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site