By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

MvC Ingelyf

MvC Ingelyf is ‘n regsfirma wat spesialiseer in ontwikkelings, verbande, eiendoms-oordragte en onderverdelings. Hulle is ook eenstop aktes en eiendomsreg-spesialiste. MvC dien ook op al die groot handelsbanke se verbandspanele.

Hulle suksesvolle litigasie-afdeling spesialiseer in egskeidings, sivielereg, arbeidsreg, familiereg, kontrakreg, skikkings-ooreenkomste, testamente, boedels en voorhuwelikse kontrakte. Hulle prestasies word beaam deur tevrede kliënte.  

MvC Ingelyf se visie is om erken te word vir bevrediging van kliënte se regsbehoeftes, vertroue, empatie, lyding,  innovering en voorspraak, waar die kliënt se saak tot volle uitvoering gebring word.
Kontaknommer:011 318 1921
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site