By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

NC Glass & Aluminium

Die ‘NC’ in ‘NC Glass & Aluminium’ staan vir “Northern Cape” en ja – hulle doen werk dwarsoor die provinsie en verder.

Hulle verskaf en installeer ‘n wye reeks glas- en aliminiumprodukte teen bekostigbare pryse. 

Deure en vensters word spesiaal volgens kliëntbehoeftes gemaak en hulle verskaf en installeer ook voertuigglas.

NC Glass & Aluminium bied net uitstekende gehalte met puik na-verkope diens. Hulle aanvaar mede-eienaarskap van die besigheid en is nou betrokke by gemeenskapsprojekte.

NC Glass & Aluminium – net die beste kliëntediens dwarsoor die Noord-Kaap.
Adres:George Straat 142, Kimberley
Kontaknommer:053 831 5062
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site