By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Nictus Holdings

Nictus is ‘n gediversifiseerde familie-besigheid. Hulle is ook gelys op die Namibiese effektebeurs en doen al vir die afgelope 73 jaar besigheid in Namibië. 

Nictus Holdings is die eg Namibiese houermaatskappy van ‘n groep van maatskappye.

Corporate Guarantee is ‘n korttermyn versekeringsmaatskappy. 

Auas motors is die alleenverspreider van Opel en Isuzu produkte deur die hele Namibië. 

Nictus Meubels is die oudste, maar bly die hart van die Nictus groep. 

Trentyre is die bekende verspreider van Goodyear in Suidelike Afrika 
en Hakos Capital & Finance bied unieke finansieringspakkette.

Nictus – hulle is Namibiërs wat Namibië, sy mense en hulle behoeftes ken en tot hulle diens is.
Kontaknommer:083 331 3000
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site