By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Ninapark Superspar

Die Ninapark Superspar het al in 1996 hulle deure oopgemaak om Ninapark, Akasia en Theresa Park in Pretoria Noord te bedien.  

Getrou aan die Superspar tradisie het hulle ’n groot verskeidenheid kruideniersware; ’n wye reeks lekker gebak; vars gehalte groente en vrugte; 
asook ’n groot vleisafdeling.

Hier is altyd heerlike, vars voorbereide gaar disse te koop en biltong is volop. Vriendelike personeel is kenmerkend en Ninapark Superspar doen natuurlik ook jou rekeningbetalings, jou verkeersboetes en moenie vergeet van pensioen uitbetalings en die uitstekende “Spar Rewards” program nie.

Die Ninapark Superspar – Hulle streef na uitmuntendheid in diens, kwaliteit en natuurlik, ’n reuse verskeidenheid om almal tevrede te kan hou.
Adres:Ninapark, Pretoria
Kontaknommer:012 542 3361/2
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site