By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Nizza Foods

Nizza Foods Johannesburg spesialiseer in die ontwikkeling en vervaardiging van half-gaar  gebakte broodprodukte soos hulle Braai-broodjies, bekend as Roasties.

Hulle reeks Roasties bestaan tans uit 15 verskillende geure vulsels wat binne in die braaibroodjie gesmeer word. Die nuwe Gourmet reeks - The Fantastic 4’s - het watertand vulsels soos Bacon & Feta, Mediterreanean, Biltong & Feta en Cheesy Jalapeno.

Nizza kliënte sluit in Spar, Shoprite Checkers, Pick n Pay, Food Lover’s en Fruit and Veg winkels.  Hulle lewer ook produkte aan ‘n hele klomp slaghuise en Deli’s soos Meat World, President Hyper, Hokkaai slaghuise, OK Foods en vele meer.

Nizza vervaardig al meer as 20 jaar hulle Roasties en die kwaliteit staan vêr uit bo hul mededingers.  Dis dalk duurder, maar Nizza weier om van goeie kwaliteit afstand te doen in ruil vir ‘n beter prys.

NIZZA Foods - Top Kwaliteit produkte, Top voedselveiligheidstandaarde en SMAAK – hulle doen moeite met die ontwikkeling van die perfekte smaak-kombinasie vir die Suid-Afrikaanse mark.

“Roasties, your Tasty Braai Companion”
Kontaknommer:011 892 5307
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site