By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

PCL Labs

PCL Labs in Rustenburg is in Januarie 2011 begin deur Petro Lesch, met haar 40 jaar Labarotorium-ondervinding. In 2015 open ‘n tweede tak in Steelpoort en daar is sopas ‘n 3de tak in Alberton begin. 

PCL Labs se kliënte kan akkurate en betroubare resultate binne 24 uur verwag. Dis ‘n bewys dat kliënte se behoeftes voorrang geniet wanneer hulle standaard prosedures ontwikkel.

PCL Labs – Professionele laboratorium, SANAS ge-akkrediteer en hulle bied die vinnigste omkeertyd.
Kontaknommer:014 596 6806
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site