By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

PEG Elektries en Verkoeling

“P.E.G.” Elektries en Verkoeling bedien Bela-Bela sedert 2010 en wat klein begin het, met net 3 personeellede,  het nou uitgebrei tot ‘n suksesvolle onderneming. 

“P.E.G.” verskaf allerlei elektriese en huishoudelike onderdele, boorgatpompe en binnekort gaan hulle ook sonpanele verskaf en installeer. Die nodige tegnici is reeds in hierdie rigting suksesvol opgelei.  

“P.E.G.” Elektries en Verkoeling se tegnici spesialiseer ook in die bou van spesiale motor skakeltuig vir die verwerking van klip en gruis asook skakeltuig en outomatisering van boorgate en pompe vir verskeie boere en ondernemings. 

“P.E.G.” Elektries en Verkoeling - hulle bedien die hele Limpopo!
Kontaknommer:014 736 2884
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site