By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Philip Jansen & Vennote

Philip Jansen & vennote is ‘n Old Mutual persoonlike finansiële adviespraktyk in Bloemfontein. Die advies wat hulle aan hulle kliënte gee, word gerugsteun deur Old Mutual wat meer as 170 jaar ondervinding in die finansiële dienstebedryf in Suid-Afrika het.

Old Mutual Persoonlike Finansiële Advies het adviseurs in al die groot sentra in Suid Afrika en verskaf finansiële advies aan kliënte in die middel en hoër inkomstemark oor die hele land. Jy kan op Old Mutual en Philip Jansen & sy vennote, Jordaan Jansen van Vuuren, Ruwaldo Smit, Danilia Verster en Charlene Mostert staatmaak vir omvattende finansiële raad.

Philip & sy vennote voorsien onder andere langtermyn spaar-, beleggings- en risikoplanne, sowel as korttermynversekering. Daar word vir elke kliënt ‘n omvattende finansiële plan saamgestel sodat hulle hul finansiële drome en doelwitte kan bereik. 

Old Mutual doen ongelooflike uitbetalings teen ’n tempo van R1 miljoen per uur. Dit wys jou hoe belangrik dit is om risikodekking te hê. Philip Jansen en vennote - “’n Betroubare handelsmerk in onseker tye”.
Kontaknommer:051 505 2223
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site