By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pirtek

Pirtek is die wêreld se toonaangewende verskaffer van premium vloeistofoordrag-oplossings,  'n familiebedryf wat uitgebrei is na 23 lande met meer as 400 diens- en verskaffingsentrums en 1750 mobiele dienseenhede. Pirtek Secunda is deel van hierdie internasionale franchisegroep.

Met hul mobiele diensvoertuie het hulle 'n spesifieke nis in die hidroliese aanbodsegment van die mark gevestig en is hulle daarop ingestel om uitsonderlike diens te lewer. 

Hulle gebruik net die hoogste gehalte produkte en spog met 'n vinnige reaksie-tyd, 24 uur per dag, 7 dae per week. Dienste sluit in die skoonmaak van pype, etiketteringstelsels en naspeurbaarheid, 'n hidroliese afbreekdiens op terrein, grootmaatvereistes wat voldoen word, toerusting-oudits en pypbeheer in die kliënt se werkplek.

Met ondersteuning van hulle hoofkantoor en hulle internasionale voetspoor, bied Pirtek internasionale standaarde en kwaliteit aan die plaaslike mark. Hulle gee persoonlike aandag aan elke kliënt om so goed as moontlik in sy/haar behoeftes te kan voorsien. 

Pirtek Secunda – 'Hulle sal jou laat aanhou werk!'
Kontaknommer:017 638 1613
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site