By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Podbielski Mhlambi Ingelyf

Podbielski Mhlambi Ingelyf spesialiseer sedert die 1990’s in derdeparty eise. Hulle is ook die markleiers om diensverskaffers se rekeninge vanaf die Padongelukkefonds en die Ongevalle Kommissaris te verhaal.

Hulle spesialiseer daarin om die regte van die publiek af te dwing wat kwalifiseer vir sosiale versekering (derdeparty ongelukke en B.A.D eise), maar met ‘n verskil. Hulle sien ook toe dat die kliënte wat 100% kwalifiseer vir ‘n eis die nodige private mediese sorg ontvang by een van hulle ingekontrakteerde Hospitale.

Buiten sulke sake, hanteer hulle ook enige familiereg, testamente, trusts asook algemene en kommersiële litigasie.

Podbielski Mhlambi Ingelyf gebruik sosiale versekering op die wyse wat die Wetgewer beoog het, naamlik om mense te help wat in motorongelukke betrokke was en om toe te sien dat mense wat in diens beseer is die beste privaat mediese behandeling ontvang. SMS net “help” na: 49960.
Kontaknommer:0861 777 770
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site