By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Prefab Building Technology

Prefab Building Technology net buite Cullinan het in 1998 in Benoni begin en van daar het hulle net gegroei. Hulle vervaardig modulêre en mobiele voorafvervaardigde geboue. 

Oor die afgelope jare het Prefab Building Technology baie wye ervaring opgedoen in beide die plaaslike en die uitvoermark. Hulle is trots op hulle talle voltooide projekte, so ver as Gambië in Afrika - tot Tashkent in Uzbekistan.

Prefab Building Technology se stelsels is ontwerp vir  koste-effektiewe, vinnige oprigting, terwyl alle materiale wat gebruik word van die hoogste gehalte is. Alle materiale dra die Suid-Afrikaanse Buro van Standaarde merk van goedkeuring. Die produksieproses is vinnig en word spesifiek volgens kliënte se voorskrifte gemaak. Jou gebou is dus doeltreffend – soos jy hom wil hê.

Prefab Building Technology – sterk, duursaam en vinnig.
Adres:Cullinan
Kontaknommer:011 968 9969
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site