By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Pretorium Trust

Pretorium Trust in Lynnwood Glen, Pretoria, is ‘n toonaangewende koöperasie en koopvereniging  met bykans drie-en-twintig duisend lede. Met die Pretorium Trust aankoopkaart, kan hulle landswyd by meer as sewe duisend winkels aankope doen.

Pretorium Trust voorsien finansiering aan lede vir die aankoop van motors en luukse items teen mededingende vaste rentekoerse. Geen aanvangsfooie of administratiewe kostes word gehef nie.

Verder reël Pretorium Trust ook korttermynversekering vir lede by Santam, Hollard of Zurich. 

Die lede van Pretorium Trust is gesamentlike eienaars van die koöperasie en het stemreg.
Kontaknommer:012 361 5526
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site