By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Promilog Konstruksie & JS Architecture and Contract Management

Promilog Konstruksie En JS Architecture and Contract Management naby George het al ‘n verskeidenheid huise ontwerp en gebou.

JS Architecture and Contract Management ontwerp die woning en neem verantwoordelikheid vir gehaltebeheer, terwyl Promilog Konstruksie die diens van die bou van die woning behartig. 
 
Saam bied Promilog Konstruksie en JS Architecture and Contract Management ‘n eenstopdiens vir jou droom van ‘n bekostigbare huisie by die see, met volkome gemoedsrus vir die koper. 

Hulle eenstopdiens behartig die algehele koop- en bouproses van die begin tot die einde: Die aansoek om ‘n verband, die optrek van planne, die verrigting van  ingenieurswerk, tot by die bou van die huis, wat monitering van die bouproses insluit deur middel van weeklikse foto’s en video’s wat die vordering toon. 
Kontaknommer:078 960 9532
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site