By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Raemor Trading

Raemor Trading in Willow Glen, Pretoria, is ‘n maatskappy wat grondverskuiwingsmasjiene verhuur. 

Raemor Trading beskik tans oor vier trekker-laaiers en 'n trok. In samewerking met Van Rensburg Sand, lewer hulle ook sand en klip. Raemor werk reeds vir vyf van die grootste maatskappye in Gauteng. 
Kontaknommer:082 376 8012
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site