By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Refined Mobile

Refined Mobile is ‘n Selfoondiens, wat Rand vir Rand vir jou, jou geld teruggee - nie net op lugtyd nie – ook op byvoorbeeld Debonairs Pizza, Checkers, Elektrisiteit, Bolt, motorhuur, binnelandse vlugte en akkommodasie. 

Marno is ‘n Refined Mobile lid en koop lugtyd op Refined se webwerf of Android App. Omdat hy die lugtyd by Refined Mobile gekoop het, kry hy die lugtyd en dieselfde hoeveelheid Sigmas (Refined Mobile se geldeenheid) wat hy weer kan gebruik vir nog lugtyd, Debonairs pizza of wat ookal...

Sluit aan by Refined Mobile en kry Rand vir Rand terug wat jy bestee.
Kontaknommer:060 780 6792
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site