By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Relyant Express Services

Relyant Express Services is gestig in 2004 as ‘n familiebesigheid en bied betroubare koerierdienste vir talle verskillende markte byvoorbeeld- motoronderdele, klere, kos en verskillende toestelle. Wat ookal jy moet versend, hulle is jou volledige vervoer-oplossing met takke in, Gauteng, Wes-Kaap en Kwazulu-Natal.

Geen aflewering is vir Relyant te veel nie. Van groot distribusie sentrums tot privaat huis aflewerings - kleinhandel sowel as groothandel aflewerings – Daar is min dinge buite hul vermoëns.

Relyant bou langdurige verhoudings met kliënte. Hulle dienste neem kliënte se persoonlike behoeftes in ag en hulle maak seker elke klient is 100% tevrede met die diens sowel as die prys. In ‘n bedryf waar diens soms tweede kom na pryse, plaas hulle albei eerste.

Alle kliënte kry ’n persoonlike, betroubare en koste effektiewe diens. Relyant en hul werknemers se toegewydheid en nasorgdiens, is gemik op die volkome tevredenheid van elke kliënt se persoonlike behoeftes.

Relyant Express Services – Betroubare koerierdienste met die nodige praktiese ondervinding om volkome tevredenheid aan elke kliënt te verseker.
Kontaknommer:011 865 1484
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site