By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Richter Sand

Richter Sand is ‘n familiebesigheid wat in 1997 begin is. Oor die jare is ‘n groot kliëntebasis opgebou en Richter Sand het nou al 4 takke en meer as 50 trokke en grondwerk masjienerie. Die besigheid het 4 Direkteure en die ouers wat dit 19 jaar terug begin het en al die kinders is aktief betrokke.

Richter Sand verskaf boumateriaal aan boukontrakteurs en die publiek. Groot en klein kliënte kry dieselfde professionele diens met aflewerings op dieselfde dag en uitstekende gehalte op al hulle produkte. Hulle grondwerkmasjiene is top en alle operateurs is ten volle opgelei om die beste resultate te lewer vir jou projek.

En dit bly nie net by trokke en masjienerie nie – hulle voorsien ’n wye reeks boumateriale – dis ’n ware een-stop winkel vir die boubedryf.

Vir spoedige diens, top gehalte produkte, vriendelike personeel en diens waar die kliënt eerste prioriteit is – besoek gerus Richter Sand.
Kontaknommer:012 732 0207
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site