By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Rietspruit Abattoir

Die Rietspruit Abattoir is bloot vernoem na die omgewing en is nou al jare lank onder die bestuur van die Pieterse familie. Hulle verskaf bees, lam en vark aan verskeie slaghuise.

Die maatskappy glo in opregtheid en eerlikheid teenoor hulle verskaffers, die boere en kliënte en streef daarna om hoë gehalte produkte en diens aan kliënte te lewer.

Rietspruit Abattoir bestaan uit die slagpale, Harry’s Wholesale Butchery, 'n ontbeningsafdeling en natuurlik die vleis groothandel afdeling.

Die maatskappy voldoen aan alle higiëniese regulasies wat deur die Gautengse Departement van Landbou, Bewaring en Omgewing opgestel is.

Rietspruit Abattoir - Top gehalte vleis teen kompeterende pryse.
Kontaknommer:016 987 5056
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site