By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Roodt Vleis

Die Roodt familie is al sedert 1928 in die vleisbedryf en is nie net jou slagter nie, maar ook jou passievolle vleis-vriend.

Hier is net die beste goed genoeg. Roodt Vleis is bekend vir hulle watertand lekker boerewors, sappige biefstuk, geurige sosaties, heerlike biltong en droëwors. Karan Beef is ook hier beskikbaar.

Besoek Roodt Vleis by ‘Beacon Isle’ Winkelsentrum op Ontdekkersweg vir kwaliteit vleis, vriendelike diens en ‘n wye reeks tuisgemaakte produkte.

Roodt Vleis verhuur ook spitbraai’s vir enige geleentheid en berei braaipakkies en biltong ‘geskenkpakke’ voor. Roodt Vleis is ‘n multi-platinum ‘cleaver’ toekening wenner.

Besoek hulle vandag nog en jy sal weet - Roodt vleis... dis mos vleis!
Kontaknommer:011 672 4592
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site