By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Rosure

Rosure is afgelei uit Ronel Coetzee se naam en “Insure” – dit wat sy al vir die afgelope 30 jaar vir verskeie kliënte hier in Vaalpark, Vanderbijl en oor die res van die land doen.

Met haar kundige personeel en topklas diens, voorsien sy alle soorte korttermyn versekering – persoonlik en kommersieël, agri en oes, marine,  lugvaart en transport versekering.

By Rosure Makelaars hanteer hulle al jou versekering-vereistes, van kwotasie tot eis. Hulle laat jou toe om te fokus op jou primêre doelwitte en die belangrike aspekte van jou lewe.

Rosure – hulle het die produkte en die bewese kundigheid om jou te help.
Kontaknommer:016 971 3010
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site