By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

SA Baking Supplies

SA Baking Supplies in die Centurion Lifestyle Sentrum en Lyttleton, se doelwit is om in die behoefte van elke bakker te voorsien – of jy nou ’n huisvrou of ’n professionele bakker is.  

Wat ookal hulle voorsien, is kwaliteit. Die voorsiening van bestanddele, verpakkings, versierings, gereedskap, skoonmaak-middels en vele meer, word gerugsteun deur SA Baking Supplies se 13 jaar ervaring in die bedryf.

Al die produkte is net die beste wat daar is en die pryse is uiters kompeterend en gaan gepaard met kundige, hulpvaardige en vriendelike diens.

Hierdie persoonlike diens sorg dat hulle en hul kliënte soos een groot familie funksioneer. Jy kan hulle beskou as jou vennote in die bakkersbedryf. 

SA Baking Supplies – gryp die geleentheid aan.
Kontaknommer:Centurion Lifestyle: 012 654 5779 & Lyttleton: 012 664 0024
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site