By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Safari Beton

Safari Beton, geleë in Kroondal, Rustenburg, vervaardig 'n wye verskeidenheid voorafgemaakte betonprodukte vir die nywerheid-, konstruksie- en privaatsektor.

Hulle is trots op die produkte se hoë gehalte en gee baie aandag aan detail. Safari Beton se unieke oplossing in konkriet pallisade omheining is ideaal vir die Suid-Afrikaanse omgewing, met hulle een paal - dubbelheining-stelsel.

Safari Beton streef daarna om koste laag te hou om te verseker dat hulle tevrede en terugkerende kliënte het. Ondanks omheining, vervaardig hulle ook voorafgemaakte mure, plaveistene, en tuinversiering. Hulle omheiningspale is beskikbaar by NWK en Obaro.
Kontaknommer:082 442 0855
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site