By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Safintra

Safintra spesialiseer in staaldak-vervaardiging en dakwerkoplossings. Hulle verwerk hoë-sterkte staal tot geprofileerde plate vir dakke en sybedekking, en verskaf ‘n volledige reeks bybehore soos isolasie, voegskorte en heggingsmeganismes, wat ‘n gepatenteerde reeks insluit. 

Safintra is een van die grootste en mees toonaangewende maatskappye in die staalbedryf in Suider Afrika. 

Sewe takke landwyd is toegerus met gekwalifiseerde, deeglik opgeleide personeel.  

Hulle bied professionele advies aan klante en het ‘n ten volle gekwalifiseerde ingenieursafdeling. 
Kontaknommer:031 713 3600
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site