By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Secunda Superspar

Die Secunda Spar in die Eastside Sentrum, het verlede jaar opgegradeer tot die nuwe Secunda Superspar, om groter en beter winskopies aan kliënte te bied.

Secunda Superspar bied kwaliteit, varsheid en vriendelike diens met 'n ongelooflike verskeidenheid produkte en bowenal - waarde vir geld. 

Hulle glo dat die aanbod en kwaliteit regdeur die winkel nie oortref kan word nie.

Secunda Superspar - Goed is nie goed genoeg nie - hulle poog om beter en beter te doen. Binnekort sal jy hulle gratis "Jy bel, ons lewer af" diens kan gebruik!
Kontaknommer:017 634 1120
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site