By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Secunda Turf & Industrial Suppliers

Secunda Turf & Industrial Suppliers is trots daarop om te weet dat hulle 'n groot verskeidenheid kliënte kan bystaan, wat wissel van tuisverbruikers, tot professionele tuinargitekte en skoonmaakdienste - of dit nou verkope, herstelwerk of onderdele is - hulle kan dit doen.

Hulle toerusting wissel van batterykrag, elektries of petrol, beskikbaar in handelsmerke van wêreldgehalte. Kraggereedskap van Makita, Dewalt, Metabo en Ferm. Stoot grassnyers van Tandem, Wolf en Professional. Kettingsae, snoeiers, bossiekappers, blasers en HP-skoonmakers van Stihl, Husqvarna, Shindaiwa en Echo. 

En moenie vergeet van hulle reeks aangedrewe grassnyers, draaiers en trekker-gesleepte snyers, hooimakers en blaas-snyers van Snapper, Ferris, Hustler en Falcon nie.

Hier gaan jy net professionele en vriendelike diens, opgedateerde produkkennis en vinnige omkeertyd met herstelwerk kry. Onderdele en bykomstighede is natuurlik ook beskikbaar in die winkel. 

Secunda Turf & Industrial Suppliers – toegewyd om jou na die beste van hulle vermoë te help.
Kontaknommer:017 361 1900 / 60
Copyright © Ontbytsake 2020 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site