By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Seed Oil SA

Seed Oil SA, soos die naam aandui, haal olie uit saad. Met hulle hoofproduk: Druiwepitolie.

Die Druiwepit-olie is gesond, bevat geen chemikalië nie en is ‘n hoë hittebestande kook-olie. Seed Oil SA se “Druiwepitolie” is 100% suiwer druiwepitolie - 100% plaaslik vervaadig en van wêreldklas gehalte.

Seed Oil SA gebruik die kouepars-metode om die olie uit die druiwepit te kry, want dit is die gesondste manier om dit te doen.

Die byproduk van hierdie proses word saamgepers in blokke wat uitstekend is vir jou braai of jou kaggel.
Kontaknommer:021 851 3178
Copyright © Ontbytsake 2017 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site