By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Shoprider

Shoprider het begin met die invoer en verkoop van elektriese rolstoele en mobiliteit bromponies. Oor die jare het dit uitgebrei na elke aspek rondom die laai, vervoer van en hantering van gestremdes en bejaardes en hulle toebehore.  

Hulle is die voorlopers in Suid-Afrika wat ombouings aanbetref. Shoprider bou produkte om vir elke kliënt se spesifieke behoeftes te werk -  van rolstoelhysers en opritte, tot verlengde voertuigpedale en stuur-aanpassings.

Shoprider het ‘n wye reeks “mobility scooters”, elektriese rolstoele en tweedehandse items in voorraad wat hulle verkoop. Hulle spesialiseer ook in na-verkope diens met ‘n wye reeks onderdele in voorraad asook kundige tegnici wat produkte diens en herstel.

Shoprider – Top kwaliteit en advies, gebou uit 30 jaar se ondervinding.
Kontaknommer:012 653 1817
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site