By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Solartechnik

Solartechnik is gestig met die doel om energie-effektiewe oplossings vir 'n wye verskeidenheid kliënte te lewer. Hulle lewer beide residensiële en kommersiële sonkrag fotovoltaïese stelsels. 

Hulle streef tot uitnemendheid en om proaktief te wees in die voorsiening van nuwe tegnologie in 'n wêreld wat voortdurend verander. 

Solartechnik weet dat volhoubare energie-oplossings net belangriker sal word. 

Vir die toekoms benodig Suid-Afrika hernubare energie, en dit kan in jou huis begin, tesame met al die finansiële voordele wat dit bring. Solartechnik sal die kliënt adviseer oor watter tipe stelsel, en in besonder die grootte van die stelsel en die battery-kapasiteit wat nodig is vir die stelsel om aan te pas by die behoeftes van die kliënt.

Solartechnik – hulle bied totale deursigtigheid en al die inligting, om ’n ingeligte besluit oor sonkrag te maak.
Kontaknommer:061 536 0184
Copyright © Ontbytsake 2019 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site