By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Stewarts and Lloyds

Stewarts and Lloyds het in 1898 ontstaan en hulle spesialiseer in die verkope van alle staal en buispyp-produkte asook ‘n wye reeks vloeistofbeheer-produkte soos waterpype, pompe, kleppe, hegstukke en alle verwante hardeware produkte vir dié reekse. Die teikenmarkte is Doen-dit-self entoesiaste, boere, myne, vervaardigers, herverkopers, siviele projekte en staatsuitbreiding.  Al die produkte kan ook enige plek in Suid Afrika gelewer word, deur hulle 29 takke landwyd.

Stewarts and Lloyds bied hoogstaande diens, asook die beskikbaarheid van kwaliteit produkte teen relevante pryse wat betyds afgelewer kan word om na die behoeftes van hul gewaardeerde klante om te sien. 

Stewarts and Lloyds verseker welvaartskepping vir almal – aandeelhouers, verskaffers, kliënte en hul gewaardeerde personeel.

Stewarts and Lloyds – Gediversiveerde produkreekse vir infrastruktuur-ontwikkelling.
Kontaknommer:011 553 8500
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site