By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Steyn en Kie

Steyn en Kie is ‘n familiebesigheid wat deur wyle Johan Steyn senior begin is in 1993. Sy seun, ook Johan, is die 2de generasie van dié suksesvolle praktyk. 

Steyn & Kie lewer enige tipe rekeningkundige en belastingdienste, soos vereis deur wetgewing en volgens kliënte se behoeftes. Kliënte kan staatmaak op uithaler-behandeling en professionele diens.

Steyn en Kie stel kliënte se behoeftes eerste en streef daarna om in hulle beste belange op te tree en te adviseer. Kliënte kan ook gerus wees dat hulle sake by veral die SA Inkomstediens in goeie hande is.
Kontaknommer:057 352 6207/8
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site