By continuing, you are agreeing to our Terms and conditions as well as our Use of Cookies.

Strauss Group

Strauss Group in Swakopmund bestaan uit die konstruksiebesigheid: Strauss Group Construction; die elektriese besigheid: JPK Electrical Contractors en die steenfabriek: Quality Brick & Block. 

Strauss Group Construction bou huise, komplekse en industriële geboue. 

JPK Electrical Contractors doen alle elektriese werk by nuwe ontwikkelings asook alledaagse elektriese onderhoud. 

Quality Brick & Block maak elke denkbare soort bousteen en doen ook self aflewering van stene, bousand en klip vir betonwerke, konstruksiewerk en algemene bouwerk.

Strauss Group Construction lewer altyd die beste diens met die beste kwaliteit wat ‘n kliënt kan verwag. Hulle werk tot die hoogste standaard, nie tot die laagste prys nie.
Kontaknommer:+264 64 406 574
Copyright © Ontbytsake 2018 - All rights reserved.  |  Privacy Policy  |  Terms & Conditions
 site